985,000
  • Property size 355
  • Property size 2
  • Property size 3
  • Property size 2
Jaap Jansen van Rensburg 0829687939

EEN EIENAAR HUIS TE KOOP

Gerieflike, sonnige gesinshuis geleë in ‘n rustige, veilige omgewing met ‘n een slaapkamer woonstel en moontlikheid om teen minimale koste buitekamers en nog ‘n woonstel te omskep.

Blinders voor al die vensters asook baie ekstras.

Boorgat lewer 950 L water per uur wat verseker dat die tuin goed onderhou kan word.

Moenie wag, kontak ons om U self van die goeie waarde vir geld eiendom te kom vergewis.

Print 

 

  • Erf Size: 1488 sqm