770,000
  • Property size 2
  • Property size 4
  • Property size 2
Jaap Jansen van Rensburg 0829687939

GROOT VIER SLAAPKAMER WOONSHUIS – STILFONTEIN

Geleë op ‘n groot erf met siersteen, woonhuis met ruim vertrekke. Netjiese blokkiesvloere, goed toegerustde kombuis. Baie geskik vir die groter gesin met geen tekort aan veilige ruimte om te speel en te kuier, ook troeteldier vriendelik.

Ons sien uit om u aan hierdie besonderse eiendom bekend to stel, ons wag vir u oproep.

Print 

  • Erf Size: 2800 sqm
  • Rates: R 700 per month