490,000
  • Property size 1
  • Property size 4
  • Property size 1
Jaap Jansen van Rensburg 0829687939

GESINSHUIS – STILFONTEIN

Geleë in ‘n rustige, veilige woonbuurt met netjiese teel vloere. Geskik vir eerste huiseienaars of pensionaris.

Gevestigde tuin met min onderhoud en waterwys. Veilige speelplek vir kinders en troeteldiervriendelik.

Indien u sou belangstel, kontak ons om ‘n afspraak te reel vir besigtiging.

Print  

  • Erf Size: 663 sqm
  • Rates: R 436 per month