550,000
  • Property size 3
  • Property size 3
  • Property size 1
Jaap Jansen van Rensburg 0829687939

DRIE SLAAPKAMER WOONHUIS – STILFONTEIN

Geleë in ‘n rustige, veilige omgewing. Baie goed instand gehou met keramiekteël vloere, badkamer nuut geteel en modern.

Linnekas in die gang vir ekstra pakplek. Kuierkamer wat vanaf die kombuis uitloop waar gebraai en gekuier kan word. Uitstekende waarde vir geld wat nie elke dag in die mark kom, met baie moontlikhede.

Kinder en troeteldiervriendelik.

Moet nie huiwer, kontak ons dadelik sodat ons hierdie eiendom aan u kan bekendstel.

Print 

  • Erf Size: 1140 sqm
  • Rates: R 330 per month