NORTH WEST PROVINCE: Doringkruin

Web Reference: 56856
1,547,000
  • Property size 228
  • Property size 2
  • Property size 3
  • Property size 2
Jaap Jansen van Rensburg 0829687939

3 SLAAPKAMER RIETDAK GESINSHUIS – DORINGKRUIN 

U – vormige gebou om slaapkamers en leefarea se privaatheid te verseker, met alle geriewe waarvoor gevra kan word. Twee linnekaste wat baie pakplek bied, ruim vertrekke met aparte gaste toilet en wasbak, rietdak deeglik onderhou met weerlig afleier wat voldoen aan alle vereistes. Hoofslaapkamer & TV kamer loop uit op swembad en patio met stort en toilet. Ekstra ± 100 vkm toesluit skuur waar 4 motors met gemak parker kan word en plek bied om stokpertjies te beoefen. Tuinstoor waar tuin gereedskap gebere kan word.

Kontak ons om hierdie gesinshuis wat kinder en troeteldier vriendelik is te kan besigtig.

Print 

  • Erf Size: 1247 sqm