NAPIER

Web Reference: 59856
1,320,000
  • Property size 209
  • Property size 0
  • Property size 3
  • Property size 3
Steve 0747531097

BOETIEK GASTEHUIS

Eksklusiewe gastehuis in die hoofstraat van ‘n skilder agtige dorpie in die Overberg.

Die geskiedkundige huisie, met houtvloere en antieke plafonne, bied onmeetbare geleenthede vir die kreatiewe denkers. Huisie bestaan uit 3 slaapkamers, elk met ‘n eie en-suite badkamer, ruim kombuis met gasstoof en baie kaste, sitkamer met kaggel vir snoesige winters asook ‘n gesellige sonstoep. ‘n Volledig toegeruste woonstel met slaapkamer en en-suite badkamer en sy eie kombuis. Kan ook apart as ‘n selfsorgeenheid bemark word.

As u altyd gedroom het om ‘n gastehuis te besit, kan u drome nou vlerke kry.

Print 

  • Erf Size: 367 sqm
  • Rates: R 390 per month